Keetmanshoop Privaatskool
Nuus

KPS Nuus

Skryf op hierdie bladsy in om ons elektroniese nuusbrief, KPS Nuus te ontvang.

Ons stuur al ons omsendbriewe vanaf hierdie webwerf uit.

Indien u 'n ouer, leerling, onderwyser of betrokkene by Keetmanshoop Privaatskool is, kan u deur KPS Nuus belangrike inligting, datums, kennisgewings en aankondigings ontvang.

Indien u 'n oud-leerling is van ons skool, is u ook baie welkom om in te skryf.

KPS Nuus sal u op hoogte hou van die skool se prestasies, aktiwiteite en ontwikkeling.


Vul u e-pos adres in
Naam (opsioneel)
En...

Moenie bekommerd wees nie. Ons hanteer u e-pos adres konfidensieel.
Ons gebruik dit slegs om aan u KPS Nuus te stuur.

Vorige uitgawes van KPS Nuus...

Kliek hier om 'n lys van vorige omsendbriewe te sien.



Skryf hier in om KPS Nuus te ontvang:

Vul u e-pos adres in
Naam (opsioneel)
En...

Moenie bekommerd wees nie. Ons hanteer u e-pos adres konfidensieel.
Ons gebruik dit slegs om aan u KPS Nuus te stuur.

Ons Missie:

'n Gesogte genootskap wat leerders by uitnemendheid skool vir die lewe.

Weer in Keetmanshoop