Privaatskole Naweek

Hierdie jaar word die Privaatskole Naweek deur Keetmanshoop Privaatskool aangebied.  


Die volgende inligting is beskikbaar:

PSN 2016 Verkorte Program

PSN 2016 Program (Inligting en Roosters)

PSN 2016 Program (FINAAL)

Gewysigde Hokkierooster (30 Mei 2016)

Gewysigde Netbalrooster HS (30 Mei 2016)

Gewysigde Netbalrooster LS (30 Mei 2016)

Gewysigde Rugbyrooster (30 Mei 2016)

Verblyf vir PSN soos op 30 Mei 2016


  • Die wat wil deelneem aan die fietsry of draf, kontak asb vir Koba Becker van Santam by koba.becker@santam.com.na
  • Enige navrae oor behuising kan gerig word aan Me. Pina de Jay. Kontak haar by 063 224638 of stuur 'n epos aan kpskool@iway.na

Skryf hier in om KPS Nuus te ontvang:

Vul u e-pos adres in
Naam (opsioneel)
En...

Moenie bekommerd wees nie. Ons hanteer u e-pos adres konfidensieel.
Ons gebruik dit slegs om aan u KPS Nuus te stuur.

Ons Missie:

'n Gesogte genootskap wat leerders by uitnemendheid skool vir die lewe.

Weer in Keetmanshoop